top of page
ONS SKOOL
Ons is ‘n span toegewyde, entoesiastiese onderwysers wat jou kind liefdevolle versorging en kwaliteit onderrig bied.
Ons leer en lei jou kind om sy/haar volle potensiaal te kan bereik.
Ons rus hom/haar toe met die nodige kennis en ervaring dat hy/sy skoolloopbaan met selfvertroue kan aanpak. Ons akkomodeer leerders vanaf 2 jaar tot Graad 7.



TAMMY VAN ZYL
Skoolhoof en Graad 7
​



MARNA VAN ZYL
Speelskool



JEANE KRIEK
GRAAD R & RR



LEZANDRI LOUW
GRAAD 1



BIANCA AGENBAG
GRAAD 2 & 3



SUNE STANDER
GRAAD 4 & 5



JESSICA KNAPP
GRAAD 5



TANNIE POPPE
Klaskamerorganisasie
bottom of page