top of page
skoolfoto - 2024.jpg

CHRISTELIKE PRIVAATSKOOL LEIPOLDTVILLE

Welkom by Christelke Privaatskool Leipoldtville(CPL). CPL is geleë in die hartjie van die Sandveld, Leipoldtville in die Wes-Kaap. Al ons kinders by CPL ervaar 'n vriendelike, stimulerende, veilige en liefdevolle omgewing.

CPL bied:
-Onhafhanklike, Afrikaanse Privaatskool
-Christelike grondslag en sterk waardes
-Hoë akademiese standaard
-Klein klassies en persoonlike aandag
-Positiewe ouerbetrokkendheid
-Uitnemende onderwys
-Leierskap ontwikkeling

©2021 by Christelike Privaatskool Leipoldtville. Proudly created with Wix.com

bottom of page